Successfully reported

Erika

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Eben E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Family's house. Baie nice, lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathlene S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Was nice om te kon kuier met die family. Ons het 'n wonderlike naweek by Erika deurgebring, als was nice, sal definitief weer Erika kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chalize W
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasties. Ek het die tydjie geniet. Die gasheer is so nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy L
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Pleasant and comfortable. Spacious family house. Plenty of room for visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magdalena M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Fantasties. Dit is nog die beste vakansiehuis wat ons gekry het. Dit is privaat en veilig, netjies en ruim. Dit is so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Erika
Baie dankie Magdalena. Kom kuier gerus weer.

Marius L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker gewees en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Oulike plek vir familie kuiers. Ons het regtig baie lekker daar gebly. Sal beslis weer gebruik, somer soos 'n moontlikheid, en dis baie veilig daar. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa K
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Sep 2024

Lekker gebly, lekker huis maar kort heelwat aandag om dit geriefliker te maak. Ligging goed en alles wat mens nodig het. Ruim huis met heerlike braai binne. Het ongelukkig baie aandag nodig, ligte en krane wat nie werk nie. Stort geyser is te klein en warm water te min. Meubels en eetgerei is oud en afgeleef. Kort 'n make-over dan sal dit heerlik wees!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.2
Sep 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Albert K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Pragtige goed toegeruste en ruim wooneenheid wat jou tuis laat voel. Baie stylvol. Die rustigheid van die omgewing en mooi sonop- en ondergange. Het baie lekker gebly. Kom vir seker weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 243

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 2 650
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 650
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Protea Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2MTFkZmQyLWVmODgtNDc0NS1iZjNhLTY2Y2EwYzM0ZWQ4NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 10 mense 30 5 1 5 10 Protea Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.801681929888 20.048718452454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang