Erika's Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Pine Street, Ashley, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Erika's Guest House bied gerieflike verblyf in Pinetown. Die gastehuis is op die eienaar se perseel en het 'n privaat ingang. Die eenhede is ideaal vir sakereisigers en vriende.
Die gastehuis bied 3 unieke eenhede met slaapplek vir 3 gaste elk. Die eenhede het elkeen 3 enkelbeddens of 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Gaste het toegang tot 'n privaat stoep, gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n speelarea vir kinders.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MHP Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 22 Pine Street, Ashley, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Pine Street, Ashley, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang