Successfully reported

Erin 5

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Cheri D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly en gekuier. Ons het heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Baie lekker. Baie mooi uitsig. Veilig en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Point
Erin 5
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet!

Natacha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Perfect. Perfect accommodation for our holiday! Will certainly book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Point
Erin 5
Thank you for staying with us. We hope to see you again!

Rew W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

What a beautiful location, we were afforded time to unwind from the rush of life. My wife and I have travelled extensively throughout this country over the past 4 decades and can honestly say that Erin 5 was one of the best stays we've ever had. Had we known how good it was we would have stayed longer. We will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Point
Erin 5
Good day, thank you for your positive review. We are glad you enjoyed your accommodation with us. See you soon.

Hugo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Nie te sleg nie. Ja, maar hulle moet WiFi insit en die stort moet 'n ekstra fan kry om mold te voorkom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Point
Erin 5
Goeie more Hugo Baie dankie dat julle die probleem onder ons aandag bring. Ons probeer die eienaar oorreed om Wi-Fi in te sit. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Vriendelike groete Point Village Selfsorg Akkommodasie

Irene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Baie lekker, het dit geniet. Ons het baie lekker gebly, die stort rak in die stort kort aandag en dalk 'n nuwe bed in die hoofslaapkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Point
Erin 5
Goeie more Irene Baie dankie dat jy die probleme onder ons aandag bring. Ons gaan so gou as moontlik aandag aan dit gee. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Vriendelike groete Point Village Selfsorg Akkommodasie

Alwyna H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Alles is luuks, nuut en skoon. Beter ligging gaan jy nerens kry. Foutlose plek! Baie lekker! Droomvakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria K
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Feb 2024

Die eenheid kort 'n bietjie opknapping. Die ligging was wonderlik en veilig. Stoof kort skoonmaak, was taai. TV in slaapkamer werk nie. Afstandbeheer se batterye was pap. Hoofslaapkamer se matras is deurgeslaap.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sunette F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Fantastiese uitsig, baie goeie ligging, het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly. Alles wat mens nodig het, voel baie veilig, het 'n baie mooi uitsig, sien dolfyne en seeleeus. Kan dit regtig aanbeveel, voel veilig en is goed geleë, naby alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno G
Kort verblyf
3.2
Des 2023

Rus en stilte ontspanne. Dankie vir alles. Ons het dit geniet: die see, son, lekker staproetes en uitsig. Die klein goed wil weer kom volgende jaar.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Point Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 184

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 035
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 035
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 035
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Beach and Beacon Wharf Street, 5 Erin, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe73e120e3d77a16c24a05276a152ff9abbf704db63c55ab64e4bb72313cf208ad290897a72173234de7c67210d5e56e6115?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 035 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Corner of Beach and Beacon Wharf Street 5 Erin 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.180003935359 22.152304053352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang