Successfully reported

African Sky Hotels - Ermelo Inn

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
3.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.7
Diens
3.0
Veiligheid
4.3
Mike E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Bevredigend. Gerieflik, netjies en skoon; asook vriendelike, doeltreffende ontvangs en goeie diens. Sou net 'n groter verskeidenheid van 'drank' en beter bediening daarvan verwag in 'n 3 ster hotel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo H
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Dink nie ek waarde vir my geld ontvang as ek vergelyk met ander. Was teleurgestel daar was net vir een gas handdoeke in kamer moes ekstra aanvrae. Slegs 1 bottel water, geen melk vir koffie. Daar was ook geen seep in kamer. Ek het meer verwag vir die prys wat ons betaal het. Daar was ook geen klein mini yskas in kamer. Ons reis gereeld en vir daai prys kry mens altyd by gastehuise alles wat ek bo genoem het.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Juan M
1 nag Gesin met tieners
2.0
Aug 2024

Sal nie weer daar bly nie. Teluergesteld met die kamers se netheid. Krane was vol merke. Die glase wat gebruik word by tandeborsels was vuil en daar was geel kol in die houer. Daar was 'n toiletrol onder die kussing. Dan was die ontbytkos koud. Vir R1600 verwag mens baie meer.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 725
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 725
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 725
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 320 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Kerk and Fourie Street, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79b0cd0bdb8c95084b3aece6d5526c53b095edcf6d04c8308d3753319acac7d801e966c3e7c54af615af3c188dccd1be2d82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 725 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 Corner of Kerk and Fourie Street Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.515666918419 29.982883641759
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang