Successfully reported
+36

Ondudu Safari Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 km from D2315, Erongo Wild Lodge, Omaruru, Namibia, Erongo
  • Vanaf R7 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ondudu Safari Lodge bied luukse tentverblyf in Omaruru, omring deur die Erongo-berge, waar die woestyn-, berge-, en bosveldekosisteme bymekaarkom.

Erongo Wild Lodge het 12 luukse tente. Elf van hierdie tente kan elk 2 gaste akkommodeer, die oorblywende tent bied slaapplek aan 4 gaste. Elke tent het 'n en suite-badkamer met 'n stort, waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n stoep met sitplek.

Ontbyt en aandete is ingesluit en word in die hoofeetarea en kroeg bedien. Die lodge het WiFi, 'n restaurant, sitkamer, swembad en skemerkelkie-stoep waar gaste kan ontspan.

Daar is baie besienswaardighede naby wat deur gaste geniet kan word. Dit sluit die Erongo Mountain Winery, Kristall Kellerei en Tikoloshe Africa Museum in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Annelien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 km from D2315, Erongo Wild Lodge, Omaruru, Namibia, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 7 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 km from D2315, Erongo Wild Lodge, Omaruru, Namibia, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd560b0b8978aa70912a36e7187ed865b60e972c37d3e4c7721f429f4d8e90fa87d4a06e9b4e9d22b274f99df695d9c3acf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 050 per nag, vir 2 mense 1 km from D2315 Erongo Wild Lodge, Omaruru Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.461241548048 15.875466763973
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang