Successfully reported
+26

Escape to a Coastal Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 South Beach Road, 3 Umdloti Cabanas, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Escape to a Coastal Oasis bied selfsorgverblyf in 'n kompleks in Umdloti en bied lieflike see-uitsigte vanaf die balkon. Dit is die ideale basis om die omliggende besienswaardighede vanaf te verken.

Die woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het enkelbeddens en die badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus.

Verder is daar 'n TV, Netflix, DStv, WiFi, 'n braai-area, 'n leefarea, 'n sitarea en 'n eetarea in.

Daar is ook 'n lieflike leesarea met uitsigte oor die warm Indiese oseaan.

Gaste het ook toegang tot die kompleks se omheinde, gemeenskaplike swembadarea. Die gewilde kompleks is direk oorkant Umdloti-strand geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Alandra Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 5 South Beach Road, 3 Umdloti Cabanas, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Escape to a Coastal Oasis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 South Beach Road, 3 Umdloti Cabanas, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5993b11308792315829b98003356e8aefca09d180108d9d19b5864ed0af86ce70f2c7a1693eca8a8a1696a8a3243cb686ce3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 5 South Beach Road 3 Umdloti Cabanas 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.672008592689 31.11659906291
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang