Escape To Nature
Beskrywing
Die kampeerarea word as 'n geheel bespreek en is geskik vir 20 gaste. Daar is 'n lapa met braaigeriewe en ablusiegeriewe met 'n bad, storte en toilette.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerbasis en gaste moet hulle eie kampeertoerusting saambring.
Huisreëls
Ys en brandhout is teen 'n addisionele koste beskikbaar en sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
Geen oormatige geraas of harde musiek word op die perseel toegelaat nie.
Geen rommelstrooiing nie, asseblief. Die breekskadedeposito sal nie terugbetaal word indien enige papiere, sigaretstompies, bottels, ens. op die eiendom gevind word nie.
Maak asseblief vensterhandvatsels vas wanneer vensters oop is.
Moenie deure of vensters oop los wanneer u weg van die verblyf is nie, aangesien ape kan inkom en kos of persoonlike besittings steel.
Moenie enige diere voer nie.
Rook is nie toegelaat in of naby die verblyf nie. Gooi asseblief sigaretstompies in die voorsiene asbakke weg – moenie dit op die grond of in die braai gooi nie.
Geen eet of drink word in die slaapkamers of op die rusbanke toegelaat nie.
Slaap op die rusbanke is nie toegelaat nie.
Beddengoed kan op die dag van vertrek opgevou word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Die braai-area by die kampterrein is slegs vir kampeerders.
Geen glasbottels word by die swembad toegelaat nie, en rook is verbode in die gemeenskaplike sitkamer.
Moet asseblief geen kos in die kombuiswasbak weggooi nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié eenheid is geskik vir 12 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer, asook 'n buitestort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Die hoofleefarea het 'n stapelbed, knus sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Daar is 'n braai-area met 'n pragtige uitsig, en die eenheid is naby die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
3 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ys en brandhout is teen 'n addisionele koste beskikbaar en sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
Geen oormatige geraas of harde musiek word op die perseel toegelaat nie.
Geen rommelstrooiing nie, asseblief. Die breekskadedeposito sal nie terugbetaal word indien enige papiere, sigaretstompies, bottels, ens. op die eiendom gevind word nie.
Maak asseblief vensterhandvatsels vas wanneer vensters oop is.
Moenie deure of vensters oop los wanneer u weg van die verblyf is nie, aangesien ape kan inkom en kos of persoonlike besittings steel.
Moenie enige diere voer nie.
Rook is nie toegelaat in of naby die verblyf nie. Gooi asseblief sigaretstompies in die voorsiene asbakke weg – moenie dit op die grond of in die braai gooi nie.
Geen eet of drink word in die slaapkamers of op die rusbanke toegelaat nie.
Slaap op die rusbanke is nie toegelaat nie.
Beddengoed kan op die dag van vertrek opgevou word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Die braai-area by die kampterrein is slegs vir kampeerders.
Geen glasbottels word by die swembad toegelaat nie, en rook is verbode in die gemeenskaplike sitkamer.
Moet asseblief geen kos in die kombuiswasbak weggooi nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié eenheid is geskik vir 12 gaste en het 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n gastetoilet en 'n wasbak. Die eerste 2 slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelslapabank. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Die leefarea het 'n knus sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Daar is 'n braai-area met 'n pragtige uitsig, en die eenheid is naby die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Ys en brandhout is teen 'n addisionele koste beskikbaar en sal van die breekskadedeposito afgetrek word.
Geen oormatige geraas of harde musiek word op die perseel toegelaat nie.
Geen rommelstrooiing nie, asseblief. Die breekskadedeposito sal nie terugbetaal word indien enige papiere, sigaretstompies, bottels, ens. op die eiendom gevind word nie.
Maak asseblief vensterhandvatsels vas wanneer vensters oop is.
Moenie deure of vensters oop los wanneer u weg van die verblyf is nie, aangesien ape kan inkom en kos of persoonlike besittings steel.
Moenie enige diere voer nie.
Rook is nie toegelaat in of naby die verblyf nie. Gooi asseblief sigaretstompies in die voorsiene asbakke weg – moenie dit op die grond of in die braai gooi nie.
Geen eet of drink word in die slaapkamers of op die rusbanke toegelaat nie.
Slaap op die rusbanke is nie toegelaat nie.
Beddengoed kan op die dag van vertrek opgevou word.
Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Die braai-area by die kampterrein is slegs vir kampeerders.
Geen glasbottels word by die swembad toegelaat nie, en rook is verbode in die gemeenskaplike sitkamer.
Moet asseblief geen kos in die kombuiswasbak weggooi nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: Elandsriver Road, Elands River, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang