Esdri
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3814 Diastella Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Esdri is selfsorg-gesinshuis vir 6 gaste in Bettysbaai, sowat 550 m vanaf die strand.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers met wat elk 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel in die groot leefarea met 'n kaggel. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar.
Die sitarea het 'n TV met 'n slimboks en 'n binnebraai-area wat na die toegeboude stoep lei. WiFi is ook beskikbaar en die huis het 'n sekuriteitstelsel.
Verder is daar 'n omheinde tuin met 'n uitsig op die berge. Dit is ideaal vir kinders en troeteldiere.
Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek. Die area bied verskeie aktiwiteite soos sandplankry, swem, branderplankry, stap- en voetslaanroetes en verskeie restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 499
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3814 Diastella Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Esdri het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3814 Diastella Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang