Successfully reported

Eselfontein Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
James L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld en vriendelike gasheer. Netjiese opset met baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik. Vrede vir die siel op Eselfontein. Pieter en sy vrou is gasvrye, omgee mense met 'n besondere geskiedenis om te deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlike plaasverblyf in 'n pragtige omgewing. Dit was 'n heerlike oornagplaas met 'n baie vriendelike gasheer. Ek sal vir seker weer inloer as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie lekker, gaan definitief weer. Selfs in die ysige koue het ons baie lekker warm gebly. Gasheer maak jou deel van die plaas en wat hulle daagliks doen. Ek gaan weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha H
1 nag
5.0
Jul 2025

Warm Karoo-gasvryheid en heerlike varsgebakte brood het die koue sommer vinnig. Ons is vriendelik ontvang en die gasheer het eers boerderysake gesels. Die huisie is gerieflik en is in 'n pragtige omgewing geleë. Dis seker die wasgoedlyn met die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

A great experience in the Great Karoo. We were greeted with a basket filled with freshly baked breads, homemade jam and farm butter. It was delicious. We were mesmerised by the beautiful landscape, vastness and peace. The mountains and rocky outcrops make you think you're on a different planet when driving to and through the farm. You always read/hear that people from the Karoo are friendly, salt of the earth, grateful people - the hosts are no exception. Thank you for welcoming us onto your farm and making us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustigheid; natuurskoon absoluut kos vir die siel. Verblyf was baie lekker, gasheer was baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Broodjie wat sy vrou gebak het was heerlik. Het heerlik geslaap. Alles was baie netjies, natuur was asemrowend. Gasheer het ons Saterdag saamgenooi om saam te ry, het stories van die plaas en skape baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlike wegbreekplek op 'n werkende plaas en oop ruimtes om na hartelus te stap. Wens ons kon sommer 'n maand bly! Dit voel amper soos om by familie te kuier met vars broodjies met die aankoms en 'n goed toegeruste huis. Ons het heerlik ontspan en vir ure lank in die veld geloop en die skape en lammetjies dopgehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Egte Karoo ervaring. Eselfontein Gasteplaas bied 'n egte Karoo-ervaring. Dit is goed toegerus en bied alles wat mens benodig om lekker en gemaklik te bly. Die gasheer het 'n passie vir die Karoo en sy mense, en dit is deel van die wonderlike ervaring om hierdeur te reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georg C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

'n Stukkie hemel in die Karoo. Ons het aangekom op Eselfontein as 'n klomp stadsjapies: honger vir die stilte en vrede van die Karoo, en ons is daar weg met die allerlekkerste lam en met die gevoel dat ons in 'n kwessie van 10 dae familie geword het. Die huis beskik oor alles wat 'n mens mag nodig hê, maar die uitsig en sterre en gasvryheid is ver bo verwagtinge. Ons is selfs genooi om oujaarsaand saam die omgewing se mense op hulle spesiale manier en plek die nuwe jaar in te kuier en te braai. Dankie Pieter en gesin en selfs omgewing, ons is vreeslik bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA536e03c16663be2a234a2c46aba30acc7f2e3114924fd0e4a85232b83324bf337295c7fa891ae6155784ee332571dbd8aebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 50 5 1 5 Rante Pad Eselfontein 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -32.144572530872 21.407246589661
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang