Successfully reported
+65

Eselfontein Gasteplaas

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Eselfontein Gasteplaas is gevestig op die plato van die Nuweveldbergreeks 30 km buite die bekoorlike Karoodorp Fraserburg. Die gastehuis bied gerieflike en rustige selfsorgverblyf op 'n werkende skaapplaas.

Die plaashuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer beskik oor 1 dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster en ketel. Bykomende geriewe sluit 'n swembad, buite- en binnebraai-areas, 'n AGA-stoof en onderdakparkeerplek op die perseel in.

Die gastehuis is op 'n werkende plaas geleë en gaste kan deelneem aan skaapskeer, skape bymekaarmaak, trekkerry, en vele meer. Ander doendinge sluit swem, voetslaan, fietsry, motorfietsroetes, 4x4-roetes en fossielopsporing in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig
Verwarmer
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
James L
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld en vriendelike gasheer. Netjiese opset met baie vriendelike gasheer.
Sep 2025
Carmen V
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Vrede vir die siel op Eselfontein. Pieter en sy vrou is gasvrye, omgee mense met 'n besondere geskiedenis om te deel.
Sep 2025
Hansie O
Saam met vriende
5.0
Heerlike plaasverblyf in 'n pragtige omgewing. Dit was 'n heerlike oornagplaas met 'n baie vriendelike gasheer. Ek sal vir seker weer inloer as ek in ...
Sien meer
Aug 2025
Jacques V
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker, gaan definitief weer. Selfs in die ysige koue het ons baie lekker warm gebly. Gasheer maak jou deel van die plaas en wat hulle daagliks d...
Sien meer
Jul 2025
Retha H
5.0
Warm Karoo-gasvryheid en heerlike varsgebakte brood het die koue sommer vinnig. Ons is vriendelik ontvang en die gasheer het eers boerderysake gesels....
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Eselfontein Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rante Pad, Eselfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA536e03c16663be2a234a2c46aba30acc7f2e3114924fd0e4a85232b83324bf337295c7fa891ae6155784ee332571dbd8aebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 50 5 1 5 Rante Pad Eselfontein 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -32.144572530872 21.407246589661
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang