Successfully reported

Esmarline Lodge

Wildsplaas

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Liezel E
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Great, secured and helpful staff. Very friendly staff and helpful. Security is top notch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Uitstaande diens en gasvryheid. Baie dankie vir jul gasvryheid, vriendelikheid en hartlike verwelkoming. Abe se hulp met aanwysings om daar te kom, voedsame ontbyt teen baie bekostigbare pryse. Ons sal vir seker weer van julle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kon vroeg inboek. Groot pluspunt omdat ons van ver af kom. Lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Waarde vir geld - uitstekend. Dit is ongelooflik mooi en netjies. Ons het tuis gevoel en 'n heerlike ontbyt geniet die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Super comfortable and quiet. Staff were very friendly, the place was neat, and the bedding was nice and fresh. Loved the quiet. The road to get to the lodge was just missing, so we were on sand, but it's not their fault. Overall, I had no issues and will go back there one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet W
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Mooi skoon en voldoende. Baie mooi en skoon plekkie. Die bestuurder is baie vriendelik en behulpsaam. Was heerlik en voorsien van alles. Die pad is net baie gevaarlik na die plek toe en kan aan gewerk word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kruger H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Baie netjies, maar die pad na die lodge is sleg na al die reën. Goeie waarde vir geld vir net een nag oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vicky G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Peace and quiet. We stayed in unit 8, which was lovely and clean, with a very comfy bed and a beautiful shower. When we couldn't get the hot water going, we were helped immediately. Would have loved to stay another day to enjoy the peace and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Obuseng Kgori S
Kort verblyf
4.0
Okt 2025

Good. Good. Please cater for those who don't eat pork. Respect all religions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tisanie A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Sep 2025

Gerieflik en baie veilig. Die gastehuis was baie gerieflik en skoon. Dit was naby die skool waar ons kind gaan fietsry het, so dit was baie gerieflik vir ons. Daar was baie veilige parkeerplek. Ons het 'n afstandbeheer gehad van die hek, so ons kon vrylik beweeg in en uit die gastehuis.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 863, Mamogaleskraal, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzMTA4MDk3LTlkMjUtNDk1MC04MjEzLTA5MmQ5MmMyNmY4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Plot 863 Mamogaleskraal 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.577095 27.784893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang