Successfully reported

Esme's Rest

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.8
Desiree F
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

I would recommend it to anyone. Absolutely amazing, clean, safe neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eben
Esme's Rest
Hi Desiree, so glad you enjoyed your stay. Feel free to visit again, and I will arrange something special for you.

Juran J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Baie lekker en die eienaar is baie hulpvaardig. Baie lekker, dankie. Sal weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eben
Esme's Rest
Baie dankie, dit sal great wees om julle terug te sien, ek waardeer die resensie.

Monesha L
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

So great that I'll definitely visit again. It was amazing, peaceful and most importantly a change from the everyday busy life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eben
Esme's Rest
Dear Monesha, it was our privilege to have you as our guest, and you are welcome to visit again. When you do come again, please alert me as I would like to arrange something especially for you. Regards, Eben

Miecke C
1 nag
4.2
Feb 2025

Baie lekker gebly, sal definitief weer besoek. Ons het baie lekker gebly, sal dit definitief voorstel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Eben
Esme's Rest
Baie gaaf van jou, ons waardeer die terugvoer so baie. Onthou om my voor die tyd te laat weet wanneer julle kom kuier, ek wil ietsie spesiaal reel vir julle.

Eathan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Was baie rustig, net koud, maar lekker by vier gesit en gesels en gebraai. Ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Eben
Esme's Rest
My Eathan, jy was 'n great gas, baie dankie vir die resensie, en jammer dat winter jou bietjie sleg gevang het met die koue. Ek is net bly die vuurtjie het darem die dag gered. Kom maak gerus weer 'n draai, ek reel vir jou 'n spesiale verrassing vir volgende keer. Groete, Eben

Lizette N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Jul 2025

Not good. Not good at all. Checked out after one night of very little sleep - maintenance is needed on bathrooms and mattresses need to be replaced. No access codes were given to obtain keys or get into WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Eben
Esme's Rest
Hello Lizette, ek is jammer om te verneem dat dit jou ervaring was, veral omdat ons nog nooit voor of na jou enige negatiewe kommentaar gehad het nie. Groete, hoop om jou weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Eben Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Fechters Close, Brackenfell South, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6001c14f7e8bfba25552b8d47db82c83675b0133f7530b57bdd37a11af562376171e829e166473203231f0cac5b8081575ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 11 Fechters Close Brackenfell South 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8935073 18.7106983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang