Successfully reported
+17

Esperance Farmstay @ Manor

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esperance Farm, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Esperance Farmstay @ Manor is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se werkende plaas in die Breederiviervallei van die R60 af. Die kothuis bied 'n rustige omgewing en wonderlike uitsigte oor wingerde en berge.

Dié kothuis is langs die gasheer se hoofhuis, maar het 'n privaat ingang. Die kothuis met lugversorging bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n instapstort, 'n wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof.

Die oopplan-sitkamer bied 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n omheinde patio wat spog met 'n braai-area wat oor die wingerd uitkyk. Gratis WiFi is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste het toegang tot die gasheer se swembad op die perseel, en daar is veilige parkeerplek beskikbaar.

Die gashere woon op die perseel saam met hul vriendelike hond, wat gereeld op die plaas gesien kan word stap. Die plaas beskik oor 'n wynkelder waar gaste proeë by kan bespreek en is die tuiste van Red Angus-vleisbeeste.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Beatrice E
Gesin met klein kinders
5.0
Tranquility at its best, owner plus staff very friendly. Baie gerieflik en privaat.
Okt 2025
Kayla A
Gesin met klein kinders
5.0
Exceptional and relaxing. Wonderful stay and exceptional hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Christel D
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, quiet, beautiful surroundings. Thank you Marike and Jacques for having us. We had a wonderful time!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Carel B
Gesin met klein kinders
4.8
Netjies en goed toegerus. Het in tyd na heuwige storm daar gebly. Eskom in die hele gebied was af. Die gasvrou het ver uit haar pad gegaan om te help.
Sep 2024
Andre D
Saam met lewensmaat
4.8
Rustige oorbly. Lekker rustig, genoeg veiligheid.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Esperance Farm, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink Esperance Farmstay @ Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Esperance Farm, Worcester, 6849, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkMjdkZTA5LTE3NjItNDIwNi1iZDg4LWUwYmFmOGRkMTk2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 34 5 1 5 Esperance Farm Worcester 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.657310386049 19.53935778447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang