Successfully reported
+22

Essi se Selfsorg

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Danie Theron Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Essi se Selfsorg is 'n eksklusiewe huis wat oornagverblyf in die hartjie van Beaufort-Wes bied. Hierdie eiendom is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek in die grootste dorp in die dorre Groot-Karoo-streek, en staan bekend as die "Hoofstad van die Karoo".

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 1 selfsorgwoonstel en 2 koningingrootte-kamers met verhit-en-eetgeriewe. Elke eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste of 6 gaste. Die drieslaapkamerwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die laaste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n instapstort, toilet en wasbak. Die koningingrootte-kamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die drieslaapkamerwoonstel beskik ook oor 'n eetarea en 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n koffietafel.

Maak gebruik van die komplimentêre WiFi, geniet 'n ontspannende piekniek in die ruim tuin, kuier gesellig rondom die ingeboude braai of geniet 'n ete by die buite-eetarea. Hierdie eiendom is binne maklike bereik van 'n paar restaurante en winkels. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus op hande in Beaufort-Wes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jenn T
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent accommodation. This was the second stay at Essi se Selfsorg but definitely not the last. It is a wonderful place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
M4 Loss Control Consultants E
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Baie netjies en skoon. Het voldoen aan al die vereistes vir 'n oornagplek.
Aug 2025
Jennifer W
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. Alles was netjies en perfek.
Feb 2025
Amanda V
5.0
Awesome. Baie lekker gebly - baie mooi eenheid, groot en skoon.
Jan 2025
Indrasen M
Gesin met tieners
5.0
Lovely overnight stay in Beaufort West. The accommodation was exactly as shown in the photos. It was just an overnight stay, but it was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 66 Danie Theron Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Essi se Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66 Danie Theron Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49b903f671013cb8495ab195c47442e52cff9568c880959aebe4e85b8913dd66af0c8d866ee6d23ba0f95da1f288c3cca527?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 66 Danie Theron Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.355599119164 22.599952003441
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang