Successfully reported
+41

Estelle Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Estelle Avenue, Cnr Longmoore Road, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Estelle Cottage is 'n ruim selfsorgkothuis ideaal geleë in Robertsham, Johannesburg naby al die groot snelweë en ongeveer 1.6 km vanaf Golf Reef City-vermaakpark en die Apartheidsmuseum. Die Glen-winkelsentrum is ongeveer 5 km weg. Die kothuis is die ideale keuse as jy 'n ontspannende vakansie beplan, vriende en familie besoek, op 'n sakereis is, of selfs net as 'n naweekwegbreek.

Estelle Cottage kan tot 'n maksimum van 6 volwassenes en 1 kind akkommodeer en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer bevat 'n koninggrootte bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bevat 2 driekwartbeddens. Die derde slaapkamer het 'n driestapelbed (dubbelbed onder en enkelbed bo). Die tweede algemene badkamer bevat 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die eetarea bevat 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het ruim sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n vermaaklikheidsarea met 'n pooltafel. 'n Braaiplek is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n geplaveide area met 'n buite-eettafel en sitplek. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar vir 2 voertuie.

Die kothuis is in besit van en word bestuur deur u gashere, Azaad en Faeeza, wat u kan help met enige navrae wat u mag hê.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Azaad Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2 Estelle Avenue, Cnr Longmoore Road, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Gaste dink Estelle Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Estelle Avenue, Cnr Longmoore Road, Robertsham, Johannesburg, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a4744bfa012b4e56ed8d0f6833acb50ec398cfacb4590443e108f853e0de682cd12124f25311e3d25fc0f931c3863af5871?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 2 Estelle Avenue Cnr Longmoore Road, Robertsham 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.25313 28.00931

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang