Estoril Villas 56
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Beach Boulevard West, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Estoril Villas 56 bied selfsorgverblyf in Mosselbaai, stapafstand van Diaz-strand, wat dit 'n ideale kuswegbreekplek maak.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste word versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en 'n sitkamer met 'n gemaklike L-vormige rusbank en TV. Gratis WiFi is regdeur die woonstel beskikbaar.
Deur die skuifdeure kan gaste ontspan op die gemeubileerde patio met 'n braai-area, met uitsig oor die welige tuin. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Diaz Waterpark en Pansy Beach binne loopafstand, en Langeberg Mall is 2.6 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Juann Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 1 Beach Boulevard West, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Estoril Villas 56 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Beach Boulevard West, Diaz Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang