Estoril Villa 72
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard East, 72 Estoril Villa, Diaz Beach, Mossel Bay, 0650, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Estoril Villa 72 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Diaz-strand, Mosselbaai geleë is. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid aksies binne die Tuinroete.
Hierdie woonstel op die derde verdieping (slegs toeganklik via trappe) beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, asook breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike en netjiese sitplekreëlings asook 'n TV met meer as 200 DStv-kanale. Die sitkamer lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n see-uitsig.
Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig. Die kompleks is net 400 m vanaf Diaz-strand, asook die ry-afstand vanaf winkelsentrums, restaurante en Hartenbos middedorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Beach Boulevard East, 72 Estoril Villa, Diaz Beach, Mossel Bay, 0650, Wes-Kaap
- Gaste dink Estoril Villa 72 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard East, 72 Estoril Villa, Diaz Beach, Mossel Bay, 0650, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang