Successfully reported
+31

Estoril Villas Holiday Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Estoril Villas Vakansiewoonstel bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers. Die woonstel is geleë in 'n kompleks net 500 m vanaf Diaz-strand en Diaz Waterpark in Mosselbaai.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 slaapbanke in die oopplan-leefarea. Volledige badkamer met bad en stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, en beskik oor 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer lei na 'n balkon met braaigeriewe. Gaste kan gedeeltelike see-uitsigte vanaf die balkon geniet. Gratis WiFi word voorsien.

Diaz-strand in Mosselbaai is gewild vir gesinne, en die ligging van die kompleks bied maklike toegang tot strande, winkels en restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Theo V
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese, kwaliteit verblyf. Puik eenheid. Sielvoedend. Beveel beslis aan! Wonderlike verblyf. Vriendelik, netjies en skoon. Oggend koffie op die b...
Sien meer
Jul 2025
Wessel G
Gesin met tieners
5.0
Had a great time, very relaxed, walked and enjoyed the beach! We had a great time at Estoril Villas. Wanda even offered that we could c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Shani D
Saam met vriende
5.0
Heerlike & gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie diens en uitstekende ligging.
Des 2024
Brenda F
Saam met lewensmaat
4.6
Lovely stay. Value for money. Would recommend. Well equipped accommodation. Host was very helpful and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Johan B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Sal verseker weer teruggaan volgende jaar.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Estoril Villas Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8ecc677029fce5f811e63b27801254888994bbe93b7e7f2ed093b0da679dbe3077c6f31b3a1ab169de9d8695fd57ad6f48a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Beach Boulevard Estoril Villas 78 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.161600661174 22.108445457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang