Estoril Villas Holiday Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Estoril Villas Vakansiewoonstel bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers. Die woonstel is geleë in 'n kompleks net 500 m vanaf Diaz-strand en Diaz Waterpark in Mosselbaai.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 slaapbanke in die oopplan-leefarea. Volledige badkamer met bad en stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, en beskik oor 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer lei na 'n balkon met braaigeriewe. Gaste kan gedeeltelike see-uitsigte vanaf die balkon geniet. Gratis WiFi word voorsien.
Diaz-strand in Mosselbaai is gewild vir gesinne, en die ligging van die kompleks bied maklike toegang tot strande, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 68
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Estoril Villas Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Boulevard, Estoril Villas 78, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang