Ethen Gastehuis
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 26 Springbok Street, Fauna Park, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ethen Guest House bied 10 kamers, waar gasvryheid die sleutel is. Toegerus met alle gerief en gerieflik geleë in die stil woonbuurt Fauna Park in die stad Polokwane, Limpopo.
Die gastehuis maak voorsiening vir sakereisigers en toeriste. Alle kamers het en suite-badkamers, TV's met DStv, yskassie en is smaakvol gemeubileer en versier. Elke kamer loop uit op die pragtig versorgde tuin waar gaste kan ontspan terwyl hulle aan 'n yskoue skemerkelkie teug.
Vir die sakereisiger is daar 'n raadsaal met 16 sitplekke en 'n sakesentrum vir al jou basiese sakebehoeftes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
SJM Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 26 Springbok Street, Fauna Park, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Ethen Gastehuis het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 26 Springbok Street, Fauna Park, Polokwane, 0700, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang