Successfully reported

Etosha Safari Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.9
Hans D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal weer daar bly. Wat 'n great plek. Alles is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Even Grand Trading (nicolette) K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjies, gerieflike kampplek. Gerieflike kampplek kort voor Etosha Nat Park vir rus na 'n lang rit en voordat jy Etosha self se stof aanpak. Goed uitgelegde kampplekke met gras en skoon ablusies. Die tromme en sang van die Lodge se restaurant kan dalk bietjie steurend wees, maar ons is vir seker maar in Afrika en moet gewoond raak daaraan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Keep up the great work Gondwana Etosha Safari Campsite! Wonderfull lush green lawn campsites with ample shade. Good braai facilities and more than enough ablutions for all campers. Situated near the Anderson gate at Etosho making it a short drive to the Park. The chicken curry served at bar lunch was supurb! We will defnitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L Strauss Makelaars Bk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Oornag en was perfek om in park in te gaan ook. Ja, baie lekker, alles was skoon en netjies, net duur die aand etes ens.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Raymond L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2025

Redelik naby die panne, soos 20 ander lodges. Lekker kampplek, baie besig, skoon ablusies en amper elke dag warm water gehad, moet net nie by die lodge probeer eet nie, net vir mense wat euros verdien beskore. Baie duur.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theuna D
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Het al ons verwagtinge oortref! Heerlike groen oase naby die ingangshek, swembad en restaurant (let wel — set menu en nie à la carte vir ontbyt en aandete nie, en nogal duur), musikante wat musiek maak saans, kroegarea, skoon badkamers. Die kampterrein het kleiner huisies vir verblyf, asook kampgeriewe so almal eet en gebruik die sentrale gedeeltes. Was aangenaam verras met die geriewe en sal dit hoogs aanbeveel. Ons het ook 'n game drive geboek wat goed uitgewerk het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 200 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Etosha Safari Camp, Etosha National Park, Etosha, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6978f49de742ea3e9c4da7565c55348e05d27a08b6cac1aa11f854dae42a5922449e08f61aa9276dc817ccd7ff1d4bfd1650?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Etosha Safari Camp Etosha National Park Kunene 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -19.411497747739 15.922996005943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang