Successfully reported
+26

Etosha Village Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C38 - Andersson Gate, Southern Etosha, Kunene
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Etosha Village Campsite is in die skouspelagtige groen en goue Mopaniwoude rondom Etosha Nasionale Park geleë en maak voorsiening vir groepe en individuele reisigers.

Daar is 4 individuele kampeerterreine wat elk privaat ablusiegeriewe, kragpunte, lopende water, ligte en braaigeriewe het. Addisioneel is daar ook 2 groot kampeerplekke wat ideaal is vir groter groepe en plek vir maksimum 25 tot 30 tente het. Hierdie kampeerplekke het kragpunte, lopende water, ligte, braaigeriewe en aparte vrouens- en mansbadkamergeriewe wat elk toilette, wasbakke en storte het.

Etosha Village Restaurant bedien interessante maaltye en is net 'n kort entjie van die kampeerterrein af. Geriewe op die perseel sluit swembaddens, 'n kroegarea met 'n groot TV en 'n geriefswinkel in. Begeleide uitstappies na Etosha en skemerkelkieritte kan ook by die ontvangs bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Taleni Africa Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 136

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • C38 - Andersson Gate, Southern Etosha, Kunene
  • Gaste dink Etosha Village Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 92 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C38 - Andersson Gate, Southern Etosha, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARHOiHWWVmnQHrftqzrUbjbJL9dQ4VA08Xy4ZPMYo0pvRUJJavM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 C38 - Andersson Gate Southern Etosha Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -19.352145722273 15.929910934441
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang