Successfully reported

Etotongwe Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Sarah-jane C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Good location. Good venue. Wonderful venue. We enjoyed our stay at the venue. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Het baie lekker gebly en was gerieflik naby aan Etosha waarheen ons oppad was. Het baie lekker gebly, maar daar kan 'n paar verbeteringe wees: 1. Agv lae muurtjie in die stort is die hele badkamervloer nat nadat daar gestort is. 2. Sou graag ook WiFi in die kamer wou kon opvang. 3. Ons geregte wat by die restaurant bestel is, was nie van die beste/smaaklikste nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elsabe C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige lodge en heerlik om 'n stoep te he om op te sit en kyk vir die sonsondergang. Ons het veel meer waarde vir geld gekry as wat ons op gereken het. Heerlike breakfast en goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne-marie B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Gerieflik en baie netjies. Vriendelike personeel wat moeite doen om behulpsaam te wees. Skoon en netjiese akkommodasie. Restaurant op die perseel wat baie gerieflik is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willna H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Gerieflik. Ideale oornagplek op pad na Etosha.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 42 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: C38, 1km North of Outjo, Outjo, Kunene
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb47TNnxJUPmWD3VbnQyEiu1LN22Yo5FoGpEN4cvm4uM1Ymu19z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 C38 1km North of Outjo Kunene 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -20.104396320603 16.14349921583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang