Etusis Lodge
- Kapasiteit: 57 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etusis Nature Reserve C32, Karibib, Erongo
- Vanaf R440 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Etusis Lodge bied halfpension, selfsorg- of kampeerverblyf en is op 'n plaas van 21 000 hektaar in die Etusis-natuurreservaat en Otjipatera-bergreeks geleë.
Verblyf by Etusis Lodge bestaan uit 7 bungalows, 5 luukse tente, 1 selfsorgplaashuis en 5 kampeerplekke. Elke bungalow beskik oor 'n en suite-badkamer en beskik oor lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die tente het óf 'n privaat badkamer óf deel 'n gemeenskaplike badkamer.
Die plaashuis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Dié huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis en 'n sitarea. Die kampeerplekke is 20 km vanaf die hooflodge geleë, en elke staanplek het 'n braai-area. Hierdie staanplekke deel 1 gemeenskaplike ablusiefasiliteit.
Die lodge beskik oor 'n ruim terras waar etes en drankies bestel kan word. Gaste kan wild- en skemerkelkieritte bespreek; gaan stap of perdry, of gaan ry om die verskillende besienswaardighede te verken wat sowat 2 en 'n half uur van Etusis Lodge af geleë is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Suzanne Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 47
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Etusis Nature Reserve C32, Karibib, Erongo
- Kapasiteit: 57 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Etusis Nature Reserve C32, Karibib, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang