Successfully reported
+46

Eucalyptus Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Silwerbeeck Crescent, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eucalyptus Cottage is in die idilliese Brackenfell geleë en is 'n asemrowende selfsorgkothuis wat perfek is vir 'n paartjie, solo-verkenners of vriende wat op soek is na 'n vakansie naby plaaslike restaurante en winkelsentrums. Hierdie sentraal geleë eenheid bied gaste 'n onvergeetlike ervaring.

Hierdie lieflike oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, sitkamer, 'n kombuis en 'n badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n pantoffelbad, stort, toilet en dubbelwasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea sluit 'n sitarea, eetarea en kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n tafel met vier stoele, terwyl die sitarea 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n slim-TV met Showmax het. Gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede vir Netflix gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan al fresco-maaltye op die patio in die rustige omgewing geniet. Die nabygeleë area bied bekoorlike besienswaardighede, insluitend winkels, galerye, wynproe-plekke en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Maria K
Saam met lewensmaat
5.0
Was ontspanne, die plek het alles gehad wat ons nodig gehad. Was 'n heerlike plek en vir seker.
Jun 2025
Deon B
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie skoon en netjies. Het baie gemaklik gevoel. Ons het baie lekker gebly. Was nie gepla deur die eienaar wat kort-kort kom vra of alles reg is n...
Sien meer
Jun 2025
Bianca S
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik. Dit was baie ontspannend.
Mei 2025
Chrisna P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil en baie netjies. Ons het vreeslik lekker gelyk. Baie stil en rustig ook.
Apr 2025
Dawne K
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome and safe. Was relaxing and looks just like pictures. Will book again. Loved our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 18 Silwerbeeck Crescent, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eucalyptus Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 795
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Silwerbeeck Crescent, Vredekloof, Brackenfell, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb46ab40bc8f3eb88215c2b46f5411f0a0f2e1ac1e14f60c70a63352f3b5044e854fd1638e3a068dbbbcf3787dc4623586bd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 18 Silwerbeeck Crescent Vredekloof, Brackenfell 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.859814694091 18.680398898509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang