Successfully reported
+19

Eudaimonia

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Eudaimonia is in 'n rustige woonbuurt geleë in Greyton, 'n bekoorlike dorpie in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Die prentjiemooi dorpie word gekenmerk deur 'n lappieskombers van aangelegde tuine, oulike grasdakkothuise en pragtig gerestoureerde historiese geboue.

Verblyf word gebied in 'n gasteslaapkamer wat op die solder van die eienaars se huis geleë is. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Bykomende geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe soos filter en kitskoffie, tee, suiker en melk, elektriese kombers, kwaliteit linne, en toegang tot WiFi in. Handdoeke en toiletgeriewe word voorsien.

Die daktuin het 'n pragtige uitsig oor die berge en is vir die uitsluitlike gebruik van gaste.

Die eenheid het 'n privaat ingang en word via 'n houttrap bereik. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die eiendom word deur sonkrag aangedryf, en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Besienswaardighede in die area sluit Greyton Natuurreservaat, Boesmanskloof-staproete, Glen Oaks 4x4-roete, Greyton-mark en 'n verskeidenheid restaurante in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
Verwarmer
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Magda V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou het ons hartlik en vriendelik ontvang. Plek was skoon en baie netjies. Baie lekker. Sal weer.
Okt 2025
Denise S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Very welcoming and friendly. Lovely views and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Fredah V
Saam met lewensmaat
5.0
Neat and homely! Lovely reception, clean, quiet and friendly, and hospitable hosts!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Juanita S
5.0
Heerlik gekuier en gebly. Ek het dit baie geniet en Marianna was wonderlik. Sal beslis die plekkie aanbeveel.
Nov 2024
Isabella B
Saam met lewensmaat
5.0
Greyton is 'n rustige dorpie, 'n juweel om te verken. Eudaimonia hoogs aanbeveel. Heerlik geslaap, goeie beddegoed. Vriendelik ontvang. Lekkerste besk...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 93 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eudaimonia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Main Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68tefuT4yBVb0KLMtwr2J81HkYnJKeBrdEEavprFQiQbIuNlPJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 93 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.044581303404 19.616027834515
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang