Successfully reported

Eureka Beach Unit

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Leonard S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Eenheid was baie gerieflik en skoon. Heerlike verblyf so op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig by die see. Het elke oomblik geniet. Baie ingenome. Netjiese plek teen die see. Mooi uitsig. Diens was uitstekend. Eet- en koopplekke is loopafstand. Sal hierdie ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suraya L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Excellent. We loved it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Mooiste uitsig en het baie lekker gebly. Die ruim eenheid met alles wat jy nodig het, was baie netjies en skoon met die mooiste uitsig. Die sonsopkoms was besonders mooi. Dis naby die winkels, so ons kon stap. Sarlet het in kontak gebly en seker gemaak ons is gemaklik en tevrede, en sy is baie vriendelik en behulpsaam. Ons 2 tieners het dit net so baie geniet. Sal beslis hierdie blyplek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie gerieflik. Baie goed toegerus en goed geleë. Fantastiese uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannnes M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Mooiste uitsig. Baie mooi woonstel met pragtige uitsig. Die eenheid het alles wat nodig is en is goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Superb. Simply amazing, great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sarlet is 'n baie gawe gasvrou, die plekkie was skoon en verwelkomend! Sal aanbeveel. Die uitsig is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Heerlike gerus. Ons het baie lekker gebly, heerlik op die strand en om die see heeldag te hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarlet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 Da Gama Street, B4 Villa Delfini, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0e1bbb4c32034e2d341cffe7426ade611f1b0732ea178b3137daf69be6e2612be6e167983f8a4fc57d809e2d2a0fb39fe42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 13 5 1 5 139 Da Gama Street B4 Villa Delfini 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034839359051 24.931197575913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang