Eve Houseboat
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraalbaai, West Coast National Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R5 700 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Eve Houseboat is geleë in die SANParks Weskus Nasionale Park in Langebaan. Die huisboot bied 'n ware 'lewe op die water'-ervaring, met asemrowende uitsigte oor die strandmeer en die natuur reg voor die deur. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek of selfs 'n romantiese toevlugsoord.
'n Huisboot met slaapplek vir 4 gaste wat 8 gaste kan akkommodeer, bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Daarbenewens is daar 2 dubbelslaapbanke beskikbaar vir ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is daar 'n eiland in die kombuis wat perfek is vir die voorbereiding van maaltye.
Buite op die dek het gaste toegang tot meer buitesitplekke sowel as 'n braai-area met uitsig oor die see.
Parkering is langs ons tydelike kantore aan wal toegeken, wat 'n 200 m-staptog van die strand na die pier vereis vir aanboord.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 37
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kraalbaai, West Coast National Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Eve Houseboat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kraalbaai, West Coast National Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang