Successfully reported

The Cormorant

Selfsorg
Louries Call
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Louries Call is 'n klein, knus en smaakvolle plek met 'n privaat stil dek om te sit en 'n skemerkelkie te geniet. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met stortgeriewe. Ander geriewe in die kamer sluit 'n ketel, broodrooster, lugbraaier, tee- en koffiemaakgeriewe en onbeperkte WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Night Jar
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Night Jar het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix, YouTube en onbeperkte WiFi in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Guineafowl
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Guineafowl is 'n moderne woonstel met skoon lyne. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met Netflix en YouTube, asook onbeperkte WiFi. Die eenheid is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het sonkrag in plek tydens kragonderbrekings.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
TV
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Cormorant
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

The Cormorant bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaaparea met 2 enkelbeddens en 1 stapelbed. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die aparte badkamer het 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, lugbraaier, stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n stoep wat reg rondom die kothuis strek en 'n uitsig op die berge en oor die strandmeer en omgewing bied. Braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Cormorant Street, Kingfisher Creek, Sedgefield, 6753, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0997eb61978444f07207ccab36a9de80f3f8170e591b97791eb0435d6c557620f49c370e41fdb741e8d194e47d488df7cbf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 6 Cormorant Street Kingfisher Creek 6753 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.023042943027 22.806877183914
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang