Successfully reported

Evergreen Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lisa G
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Loved it and will be back. I loved the location and the lodge is lovely. I felt at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jocelyn M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Great. Very comfortable, staff are very helpful and friendly. Nice quiet setting close to town. Great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Prime location with friendly South African hospitable staff. Beautiful historic buildings with a lovely inner court garden. The location was perfect for walking to the town centre, botanic gardens and university area. The staff were so friendly and helpful - I will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene F
1 nag
4.8
Jun 2025

Gerieflik. Goeie diens en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Ons het salig en rustig gebly. Pragtige woning, gevoel of ons in 'n luukse boomhuis tuis was. Goeie ligging, nie so direk in die besige strate nie. Die ontbyt is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques N
1 nag
3.2
Sep 2025

Sal ongelukkig nie weer besoek nie. Baie mooi plek van buite, maar die kamer was nie skoon nie, en geen warm water gehad nie. Nadat dit aangemeld was, was dit net met 'n skouerophaling afgeweer. Vir die koste per nag, verwag 'n mens ten minste warm water en dat jou gasheer / gasvrou tegemoetkomend sal wees.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Martie L
1 nag
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
1 nag
5.0
Mei 2024

Perfect stay - I will definitely use Evergreen Lodge again, thank you. Perfect stay - very reasonable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebeth D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Baie lekker gebly - sal beslis weer by Evergreen Lodge bly! Ek en my twee tienersdogters het hier gebly. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie en vriendelike diens. Kamers is baie netjies en alles wat jy nodig het. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle K
1 nag
5.0
Apr 2024

Uitstekende diens en ligging, naby dameskoshuise. Ons was baie tevrede met die diens, die kamer en die ontbyt was uit die boonste rakke! Ons sal die verblyf beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Riel & Christina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 78

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corner of Bosman & Murray Road, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA060eb3a2afce23e2a50808d0e8c94c5ca22387621ce2a2c05b702ed5992ad0270736b7dedb83c766fa86a93089ef4ba58104?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Corner of Bosman & Murray Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.935989984865 18.867717683316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang