Evergreen Manor and Spa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 28 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Murray Street and Bosman Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 590 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Evergreen Manor and Spa, is geleë in die historiese kern van Stellenbosch, die hartjie van die Kaapse Wynlande. Evergreen, gebou in 1904, in die groot Country House-styl, bied genadige leefstyl en ouwêreldse sjarme gekombineer met elke moderne gerief.
Verblyf bestaan uit 12 eenhede en bied slaapplek aan 24 gaste. Al die eenhede beskik oor lugversorging, en suite-badkamers, DStv en hoëspoed-internetpunte. Gaste het toegang tot 'n kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe sluit 'n swembad, 'n gesondheidspa, wasgoeddienste en veilige parkeerplek in. Ontbyt word op 'n groot onderdakstoep bedien, waar gaste kan voel asof hulle in 'n deel van die rustige tuin sit.
Stellenbosch is die ideale basis om die hele streek te verken. As jy in die hartjie van die Kaapse Wynlande bly, plaas Kaapstad, Tafelberg, Robin-eiland, Paarl, Franschoek, Gordonsbaai en die Walvisroete alles binne 15 tot 50 minute se ry vanaf Evergreen. Gholf-entoesiaste sal 10 topklas-gholfbane in die omgewing vind.
Neem asseblief kennis dat al ons kamers nie-rook is en troeteldiere nie toegelaat word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Riel & Christina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 78
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Corner of Murray Street and Bosman Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Evergreen Manor and Spa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Murray Street and Bosman Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang