Successfully reported

Evergreen River Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skoon lug, skoon rivier, pragtige sterre! Absoluut vrede! Fantasties! Lekker rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
Evergreen River Guest Farm
Hi Anri So bly julle het julle verblyf by ons geniet. Dankie vir jou resensie. Veilig wees. Evergreen groete Rob en Lynnie Kriel

Paul N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike plek om te gaan uitrus. Baie lekker en rustige area, het ons tydjie daar regtig geniet. Baie skoon en netjies. Dankie Rob en Lynnie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
Evergreen River Guest Farm
Hi Paul Jammer sien nou eers jou resensie. Vra om verskoning vir die laat antwoord. Was wonderlik om julle te ontmoet. Dankie vir die resensie. Wees veilig en Evergreen groete. Rob en Lynnie

Stella S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing! Beautiful! Peaceful! En net lekker! Ek en my man wou wegbreek vir 'n naweek en Evergreen was perfek! Ons het so lekker gebly en dis so mooi en rustig! Mens voel weer lus vir die lewe nadat jy 'n naweek daar was. Lynnie en Rob is amazing mense en so vriendelik en inviting! Volgende keer vat ons die hele familie saam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
Evergreen River Guest Farm
Hi Stella. Dit was gaaf om julle te ontmoet en dankie vir julle warmte ook. Ons is baie bly dat julle ons plekkie en Star Gazer geniet. Sal wonderlik wees om julle weer te verwelkom. Wees veilig en Evergreen groete Rob en Lynnie

Annette M
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Bosveld belewenis! Pragtige plek reg langs die rivier. Wel toegerus met 'n personal touch. Ek beveel dit met gemoedsrus aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
Evergreen River Guest Farm
Hi Annette Weereens dankie dat julle by ons kom bly het en alles geniet het. Dankie vir al jou resensies in die boek, hier en op Google Maps. Waardeer. Veilig wees. Evergreen groete Rob en Lynnie Kriel

Denise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustige skoon natuur verblyf. Ons het 'n heerlike ontspannende tyd gehad, selfs al het dit amper heeltyd gereën. Defnitief 'n moet vir die natuurliefhebbers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
Evergreen River Guest Farm
Hi Denise Baie dankie vir jou resensie. Wonderlik om julle te ontmoet en dankie vir die kuier. Evergreen groete, Rob en Lynnie

Suemari D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Bosveld vuurtjie, familie en vrede wat meer kan mens vra. Pragtige plekkie in die hart van die Marico bosveld, met alles wat jy kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker, gasvrou duisend baie welkom gevoel. Hulle doen baie moeite. Baie lekker gebly. Pragtige plek, baie goed uitgesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
Evergreen River Guest Farm
Hallo Karen. Dit was goed om julle te ontmoet. Jammer dit was so 'n kort besoek, maar bly julle het die Firefly Kothuis geniet. Mooi bly. Evergreen groete, Rob en Lynnie

Chantelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Rustige, netjiese en vriendelike omgewing. Netjiese, veilige plaas met baie vriendelike diens. Baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
Evergreen River Guest Farm
Hi Chantelle. Baie dankie vir jou resensie en dat julle by ons kom bly het. Altyd goed om te weet dat gaste die plaas geniet asook ons natuur en stilte. Veilig wees en mooi bly. Evergreen groete, Rob en Lynnie.

Annamarie G
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Rustige, beeldskone bosveld. Sal beslis aanbeveel. Lieflike eenheid met alles wat jy kan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynn
Evergreen River Guest Farm
Hi Annamarie Dankie vir jou resensie en dit was wonderlik om jou te ontmoet. Dankie vir die lekker gesels en kom kuier asseblief weer wanneer daar 'n geleentheid is. Veilig wees. Evergreen groete, Rob en Lynnie Kriel

Martin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Super rustig langs die rivier. Reëlings en kommunikasie met eienaars was gemaklik en effektief. Star Gazer was goed toegerus en in lyn met beskrywings. Juweel in die natuurskoon en familie kon 'reconnect' weg van die connected lewe. Eienaars was vriendelik en het uitstekend na ons omgesien. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyZDBjYmU5LTMxYWEtNDJjMy05ZjFlLTM2ZTRjM2MyMzAzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road Portion 106 of Farm 291 2850 Noordwes 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -25.659542 26.439254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang