Successfully reported
+93

Evergreen River Guest Farm

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Evergreen River Guest Farm is 'n plaas in privaat besit op die oewer van die Groot Maricorivier, 9 km buite die klein dorpie Groot Marico. Die eiendom is geleë in die UNESCO-goedgekeurde Marico Biosfeerreservaat net 2,5 uur se ry vanaf Gauteng.

Verblyf by Karee River Camp beskik oor 3 ruim en volledig toegeruste selfsorgkothuise. Star Gazer en Le Butterfly is privaat en elkeen het slaapplek vir 6 gaste. Hulle wys op die berg en binne 200 m van die Groot Maricorivier af. Firefly is 'n privaat kothuis met slaapplek vir 4 en het 'n berguitsig en is binne 40 m van die rivier af.

Doendinge in die area sluit stap, voetslaan, fietsry, kanovaart, tubing, bergfietsry, sterrekyk, voëlkyk en inheemse boomkyk in. Piekniekplekke is beskikbaar by die rivier of by die Groot Marico Oog, 30 km verder. Die Groot Marico Eye bied ook skubaduik, snorkel en swem. Sitruspluk is ook in die area beskikbaar wanneer dit in seisoen is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anri S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon lug, skoon rivier, pragtige sterre! Absoluut vrede! Fantasties! Lekker rus!
Nov 2024
Paul N
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike plek om te gaan uitrus. Baie lekker en rustige area, het ons tydjie daar regtig geniet. Baie skoon en netjies. Dankie Rob en Lynnie.
Okt 2024
Stella S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Beautiful! Peaceful! En net lekker! Ek en my man wou wegbreek vir 'n naweek en Evergreen was perfek! Ons het so lekker gebly en dis so mooi e...
Sien meer
Sep 2024
Suemari D
Gesin met tieners
5.0
Bosveld vuurtjie, familie en vrede wat meer kan mens vra. Pragtige plekkie in die hart van die Marico bosveld, met alles wat jy kan nodig kry.
Jun 2024
Karen D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, gasvrou duisend baie welkom gevoel. Hulle doen baie moeite. Baie lekker gebly. Pragtige plek, baie goed uitgesien.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lynn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Gaste dink Evergreen River Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyZDBjYmU5LTMxYWEtNDJjMy05ZjFlLTM2ZTRjM2MyMzAzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road Portion 106 of Farm 291 2850 Noordwes 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -25.659542 26.439254
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang