Evergreen River Guest Farm
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Evergreen River Guest Farm is 'n plaas in privaat besit aan die oewer van die Groot Marico-rivier, 9 km buite Groot Marico. Die perseel is in die UNESCO-goedgekeurde Marico Biosfeerreservaat net 2,5 uur se ry vanaf Gauteng geleë.
Verblyf by Karee River Camp bestaan uit 3 ruim selfsorgkothuise. Star Gazer en Le Butterfly is privaat en bied elk slaapplek aan 6 gaste. Hulle bied 'n berguitsig en is binne 200 m van die Groot Maricorivier. Firefly is 'n privaat kothuis wat slaapplek vir 4 gaste het en bied 'n uitsig op die berg en is 40m vanaf die rivier.
Doendinge in die area sluit stap, voetslaan, fietsry, kanovaart, tjoepry, bergfietsry, sterrekyk, voëlkyk en inheemse boomkyk in. Piekniekplekke is beskikbaar by die rivier of by die Groot Marico Oog, 30 km verder. Die Groot Marico Oog bied ook skubaduik, snorkel en swem. Sitruspluk is ook in die area beskikbaar wanneer dit in seisoen is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lynn Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 56
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
- Gaste dink Evergreen River Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm GM11K, Koedoesfontein/Twyfelpoort Road, Portion 106 of Farm 291, Groot Marico, 2850, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang