Successfully reported
+32

Eversview Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Gillian Street, Brick A Clay Blv, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 492 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Eversview Guest House is in Brick A Clay Blv in die Tygerberg-omgewing geleë en bied sakereisigers en vakansiegangers 'n ontspannende verblyf.

Gaste het 'n keuse van 6 kamers, Executive- en Standaardkamers, wat elk slaapplek vir 2 mense het. Elke kamer het lugversorging vir gerief en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke nie-rook kamer is ook toegerus met 'n TV met DStv, WiFi-toegang, 'n lessenaar, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks skoongemaak en 'n wasgoeddiens is beskikbaar.

Na 'n lang dag kan gaste ontspan in die gemeenskaplike sitarea wat 'n eerlikheidskroeg het, of buite op die balkon wat oor die Hottentots-Holland-bergreeks en rustige tuine uitkyk. In die somer kan gaste in die swembad afkoel, en in die winter kan gaste met 'n klas Kaapse wyn voor die kaggel ontspan.

Eversview Guest House is net 3 km vanaf Tygervallei Winkelsentrum en is sentraal geleë met maklike toegang tot Kaapstad, Paarl, Stellenbosch en ander toeriste-aantreklikhede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

JOANIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 22 Gillian Street, Brick A Clay Blv, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Eversview Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 492
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 492
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 492
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Gillian Street, Brick A Clay Blv, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac4777e1fa139288952d46e3b15432c00dcf0f02a32af23f0f060a3ab3147a0998dcf4399906722224ef4a40fa908b7bd0e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 491 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 22 Gillian Street Brick A Clay Blv 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.866471374491 18.649033159018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang