Successfully reported
+151

Evert-Rust

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 5 Des 2025.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2088 Olifant Drive, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R880 R660 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Evert-Rust is 'n selfsorghuis wat in Marloth Park geleë is en bied 'n bosveld-wegbreek vir 'n gesin of groep vriende. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en diegene wat daguitstappies na die Krugerwildtuin wil onderneem. Die Krokodilbrughek na die Wildtuin is net 25 minute se ry van die huis af.

Evert-Rust beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed met 'n waaier. Daar is 'n dubbelslaapbank en 'n enkelbed in die sitkamer. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.

Gaste kan hul etes by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet. Daar is braaigeriewe en 'n plonspoel.

Die Bosveld Atlantis Waterpark & Putt-Putt, asook winkels en die Bos Restaurant & Kroeg is net 500m weg, wat stapafstand van die huis af is.
Die Krans-uitkykpunt wat oor die Krokodilrivier uitkyk, is 2,3 km van die huis af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Geralene V
Gesin met klein kinders
5.0
Great experience. Absolutely brilliant. Pleasantly surprised with the size.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Andre V
Gesin met tieners
5.0
Die plek is een van daai plekke wat mens weer en weer sal gebruik. Die huis was mooi en goed uitgeput met alles wat mens nodig het in hom. Diere was o...
Sien meer
Des 2024
Lauricke V
Gesin met tieners
5.0
Awesome huis. Was baie lekker plek, het dit baie geniet.
Des 2024
Percy N
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie waarde vir jou geld. Ek beveel Evert Rust aan. Die ligging is baie goed. Skoon en netjies. Alles wat jy kan benodig is daar.
Jul 2024
Annette V
Gesin met tieners
4.2
Heelwat diere het die plek besoek. Verblyf geniet, alles beskikbaar wat nodig is. Verkeer buite is bietjie steurend; dit kan meer privaat wees van die...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2088 Olifant Drive, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Evert-Rust het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
R 880 R 660
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R880
R 880 R 660
per nag (plek vir 7)
Vanaf R880
R 880 R 660
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2088 Olifant Drive, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b5fce98f26b9eb369fcd08f4eabe5e4fdf65ca7f87959c9125b5d70264cd6b7896197a477c4c226a2af5802ed47f4efef52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R880 nouVanaf R660 per nag (plek vir 7) 27 5 1 5 2088 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.34943 31.77707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang