Evert-Rust
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Okt 2025 tot 5 Des 2025.
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2088 Olifant Drive, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R880R660 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Evert-Rust is 'n selfsorghuis wat in Marloth Park geleë is en bied 'n bosveld-wegbreek vir 'n gesin of groep vriende. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers en diegene wat daguitstappies na die Krugerwildtuin wil onderneem. Die Krokodilbrughek na die Wildtuin is net 25 minute se ry van die huis af.
Evert-Rust beskik oor 2 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed met 'n waaier. Daar is 'n dubbelslaapbank en 'n enkelbed in die sitkamer. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware.
Gaste kan hul etes by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet. Daar is braaigeriewe en 'n plonspoel.
Die Bosveld Atlantis Waterpark & Putt-Putt, asook winkels en die Bos Restaurant & Kroeg is net 500m weg, wat stapafstand van die huis af is.
Die Krans-uitkykpunt wat oor die Krokodilrivier uitkyk, is 2,3 km van die huis af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2088 Olifant Drive, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Evert-Rust het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2088 Olifant Drive, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang