Executive Studio 27
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Vuna Close, Unit 27 Ridgeside Residence, Umhlanga Ridge, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Executive Studio 27 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die gesogte Ridgeside Residence, bo-op Umhlanga Ridge. Hierdie ateljee is ideaal vir sakereisigers of professionele persone wat 'n veilige en goed toegeruste basis in 'n uitstekende korporatiewe distrik soek.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste-vermaak is 'n slim-TV en gratis onbeperkte WiFi beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met panoramiese see-uitsigte, 'n aangelegde vermaakarea, 'n gimnasium, 'n koffiewinkel en 1 veilige toegekende onderdakparkeerplek. Die ligging van hierdie eenheid is 'n kort rit vanaf King Shaka Internasionale Lughawe, sowel as Umhlanga se beste strande, restaurante en winkelsentrums.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Philippa Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Vuna Close, Unit 27 Ridgeside Residence, Umhlanga Ridge, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Executive Studio 27 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Vuna Close, Unit 27 Ridgeside Residence, Umhlanga Ridge, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang