Successfully reported
+16

Exhale Self Catering Accommodation

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 18 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 114 Lewerkie Street, Cotswold, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 440 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Exhale Selfsorg Akkommodasie bied gemaklike en sentraal geleë verblyf in 'n stil straat in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n ideale keuse vir gesinne, paartjies of sakereisigers wat gerief en ontspanning naby die stad se besienswaardighede soek.

Die eenheid bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n bababedjie, terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak bevat. 'n Dubbelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek. Die tweede badkamer is ook toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die aangrensende kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en kookbenodigdhede, terwyl 'n wasmasjien ook beskikbaar is. Gaste kan maaltye by die ontbyttoonbank geniet. Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer met 'n slim-TV, boeke en gratis WiFi in.

Die eiendom bied 'n rustige omgewing met 'n privaat swembad, tuin en veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektroniese hek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • 114 Lewerkie Street, Cotswold, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 440
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 114 Lewerkie Street, Cotswold, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe18c7536150affc166b233989be690754cbacc36ef42bdf905e51b8663236b0ed3cd8cf79f89d162ef11c7c8dbcce12ac8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 7) 114 Lewerkie Street Cotswold 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9353102 25.5541967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang