Exotic Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Albatross Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
- Vanaf R690 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Exotic Bed and Breakfast bied gemaklike verblyf in 'n stil area in die residensiële voorstad Hochland Park in die stad Windhoek. Die gastehuis is gerieflik net 10 minute se stap vanaf 'n winkelsentrum met 'n dokter, 'n apteek, 'n vulstasie en winkels.
Verblyf word aangebied in 3 gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer en toegerus met WiFi en geselekteerde DStv-kanale. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Ontbyt is 'n opsionele ekstra, en middagete en aandete is op aanvraag beskikbaar. Die gastehuis bied ook lugversorging en parkeerplek, sowel as 'n ontspanningsarea vir gaste.
Die gastehuis is 3.5 km vanaf die Warehouse-teater, 3.8 km vanaf die Curt von Francois-monument en 47 km vanaf Windhoek Hosea Kutako Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 25 Albatross Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Albatross Street, Hochland Park, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang