Successfully reported
+13

Explore Ellipse | The Dune Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karkloof Crescent, Midrand, 2066, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Verken Ellipse | The Dune Apartment is in Waterfall City geleë, 'n gegoede leefstyllandgoed wat deel vorm van die groter Midrand-voorstad. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-verkenner wat sentraal geleë verblyf soek.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank en 'n TV gemeubileer is. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf.

Gaste kan asemrowende uitsigte vanaf die balkon geniet. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Geniet die Hoëveld-geriewe, insluitend die swembad, gimnasium, Luna Club, en Olives and Plates Restaurant. Gaste kan ook Waterfall City Park en die nabygeleë Mall of Africa verken.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Byron Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Karkloof Crescent, Midrand, 2066, Gauteng
  • Gaste dink Explore Ellipse | The Dune Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Karkloof Crescent, Midrand, 2066, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe349d11557816174e1706f841851e49ff81b0b8980c7f0e4eb8ac9c1473963a21fc2cb0a5ee004c27bd238dea9d1e0eb102e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Karkloof Crescent Midrand 2066 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.015445462197 28.102545710034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang