Expresso at Urban Cove
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Van Rensburg Street, Mbombela, 1201, Mpumalanga
- Vanaf R949 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Expresso at Urban Cove is 'n moderne woonstel in die hartjie van Mpumalanga. Die ligging is ideaal vir sakereisigers of 'n vriende- of familiewegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel, terwyl die sitkamer gemaklik gemeubileer is en 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi vir gaste se vermaak insluit. Gratis tee, koffie en beskuit is ingesluit.
Die huis is naby plaaslike besienswaardighede, winkels, restaurante en verskeie buitelugaktiwiteite. Met 24-uur-sekuriteit, beurtkragvoorsienings en gratis veilige parkering, kan gaste gerus voel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 26 Van Rensburg Street, Mbombela, 1201, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Van Rensburg Street, Mbombela, 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang