Successfully reported
+24

Exquisite Family Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Newlands Avenue, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 178 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Exquisite Family Retreat is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Nuweland, Kaapstad. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle alles wat hierdie stad bied, kan verken en geniet.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdak-patio met sitplek en 'n plonspoel geniet. 'n Omskakelaar en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede soos verskeie wynplase, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin en pragtige strande kan alles in die omliggende omgewing geniet word.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 96 Newlands Avenue, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 178
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 178
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 6 178
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Newlands Avenue, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf87e0e085eddd426f77490324b96ca1702c31a13ccd677b2af0fde783d72c1d5c610bd632476c41793c4cf90cedc3f73b20b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 178 per nag, vir 6 mense 96 Newlands Avenue Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.975704 18.4495013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang