Eyton Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A Eyton Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Eyton Cottage is 'n pragtig saamgestelde en stylvolle luukse pied-à-terre in die hartjie van Claremont, Kaapstad, en beid slaapplek aan 2 gaste.
Die kothuis het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n dubbelwasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskassie, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, Nespresso-masjien, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n knus kaggel en 'n TV.
Gaste kan privaatheid en asemrowende berguitsigte geniet. Veilige parkeerplek, uitstekende sekuriteit, WiFi, en 'n omsetter is beskikbaar. Daar is ook 'n plonspoel. Die kothuis word daagliks skoongemaak.
Hierdie verblyf is die ideale, luukse vakansiebasis om Kaapstad te verken of kan as eksklusiewe sakeverblyf wat 'n meer persoonlike en huislike ervaring as 'n hotel bied, dien.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1A Eyton Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Eyton Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1A Eyton Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang