Ezulweni 6
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 71 Beach Road, Ezulweni, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R995 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ezulweni 6 is geleë in Amanzimtoti, 'n kusdorp net suid van Durban in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n toevlugsoord aan die see.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea, en die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea, 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Veilige parkering en braaigeriewe is beskikbaar. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand.
Onbeperkte WiFi en 'n wasmasjien word voorsien. Skoonmaakdienste is daagliks beskikbaar, behalwe op Sondae.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 71 Beach Road, Ezulweni, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ezulweni 6 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 71 Beach Road, Ezulweni, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang