Successfully reported

Fagans

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Michelle P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Peaceful, loved listening to the sound of the ocean at night. A beautiful place which is close to the beach and shops. A warm, welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika H
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Struisbaai juweel. Ons het heerlik gebly. Rondloper skilpaaie gesien by die plek. En baie naby aan die see sowel as oulike winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die kuier was heerlik. Sou graag langer wou bly. Die verblyf was net wat enige besoeker nodig het. Net die nodigste. Baie dankie aan Anne Marie vir al die hulp. Jammer die tyd was so kort, sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Sep 2024

Gerieflik. Fagans was baie gerieflik. Dit het alles wat ons nodig gehad het. Ons het lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Janet L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Des 2024

Bekostigbaar maar beknop. Ons het lekker gebly, maar ons sou aanvanklik 4 gewees het, en toe ons 6 word, is ons toegelaat om teen 'n ekstra fooi 'n ekstra bed/matras in die voorkamer te sit - dit was toe uiters beknop en glad nie aan te beveel nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Mrt 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Charlotte P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2024

Rugbreker. Plek was skoon. Die sitkamerstel is uitgesit en hol. Die dubbelbed se matras is uitgele en vuil. Die bed breek jou rug so ongelyk en hol is dit.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Llewellyn Everett N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Ons kuier was aangenaam, opwindend en verfrissend. Ons het vriende daar ontmoet en het gereeld Struisbaai (AGULHAS) besoek. Dit was waarlik die rustigheid self. Daar is lekker eetplekke, veral by die hawe. Wat ook lekker was, is dat ons nooit verdwaal het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2023

Ons het baie lekker gekuier! Die weer was heerlik en ons het baie lekker gekuier. Geen vertrapping van mense nie. Daar is genoeg winkels indien jy iets kortkom. Heerlik geëet op die hawe!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Ons het baie lekker gebly. Baie welkom laat voel en vriendelik. Ons het heerlike gebly in die huisie. Dankie, Annemarie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 243

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Protea Street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp6cDCYiUKnY0xa5YTj5hGelrgojbsYyPnNP6ECe8sNjUWlxWkD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 45 5 1 4 10 Protea Street Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.801646690698 20.048772096634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang