Successfully reported
+17

Fagans

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Protea Street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Fagans is 'n pragtige tweeslaapkamer woonstel wat slaapplek bied aan 6 gaste. Dit is op die onderste verdieping van Erika se huis met 'n groot tuin met fynbos en grasperk. Dit is slegs 500 tree van swemstrand en 200 tree van naaste winkels en restourante.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n oop stort, 'n regte outydse gerestoureerde pootjiesbad, 'n wasbak en toilet. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof en oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitarea het 'n TV wat gekoppel is aan 'n skottel, maar gaste moet hulle eie dekodeerder bring vir DStv. Die sitarea het gemaklike rusbanke wat met 2 enkelbeddens vervang kan word.

Voor die woonstel is 'n onderdak stoepie met sy braai op wieletjies, en die groot tuin met beperkte see-uitsig opparty plekke. Laer af in die tuin is nog 'n braai area.

Met sy plankvloer, interesante vorms van die slaapkamers en mooi badkamer, is Fagans 'n baie lekker woonstelletjie, ideaal vir 'n lekker vakansie vir 4 mense of minder.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Michelle P
Saam met vriende
5.0
Peaceful, loved listening to the sound of the ocean at night. A beautiful place which is close to the beach and shops. A warm, welcomin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Erika H
5.0
Struisbaai juweel. Ons het heerlik gebly. Rondloper skilpaaie gesien by die plek. En baie naby aan die see sowel as oulike winkels en restaurante.
Okt 2024
Simone V
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier was heerlik. Sou graag langer wou bly. Die verblyf was net wat enige besoeker nodig het. Net die nodigste. Baie dankie aan Anne Marie vir al...
Sien meer
Mrt 2024
Doret S
Gesin met tieners
4.4
Gerieflik. Fagans was baie gerieflik. Dit het alles wat ons nodig gehad het. Ons het lekker gebly!
Sep 2024
Janet L
Gesin met tieners
4.2
Bekostigbaar maar beknop. Ons het lekker gebly, maar ons sou aanvanklik 4 gewees het, en toe ons 6 word, is ons toegelaat om teen 'n ekstra fooi 'n ek...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 243

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 10 Protea Street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fagans het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Protea Street, Struisbaai, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp6cDCYiUKnY0xa5YTj5hGelrgojbsYyPnNP6ECe8sNjUWlxWkD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 45 5 1 4 10 Protea Street Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.801646690698 20.048772096634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang