Fairbridge Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Fairbridge Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fairbridge Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid in Table View, Kaapstad. Dit is deeglik ontwerp vir solo-reisigers, sakelui en stadsverkenners wat gerief sonder kompromie soek.
Hierdie suite bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en knus sitkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is goed toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stoof, oond, eetgerei en breekware. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met WiFi-toegang vir vermaak.
Die woonstel beskik oor 'n privaat patio, wat die perfekte plek bied om jou oggendkoffie te geniet of met sonsondergang te ontspan. Gaste kan 'n verskeidenheid plaaslike besienswaardighede verken, met gerieflike toegang tot vooraanstaande restaurante, lewendige naglewe en belangrike vervoerknooppunte. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 27 Fairbridge Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Fairbridge Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang