Fairlands Luxury Apartments
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 264 Kessel Street, Fairlands, Randburg, 2170, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fairlands Luxury Apartments bied selfsorgverblyf in ’n rustige tuin in Fairlands, Randburg. Hierdie woonstel is 700 m vanaf Fairlands Walk Mall en minder as 2 km vanaf die bekende Cresta Mall. Die eiendom bied maklike toegang na belangrike hoofweë, Lanseria Lughawe, O.R. Tambo Lughawe, Pretoria en Bloemfontein.
Verblyf word gebied in die Pondo eenslaapkamerwoonstel vir 2 gaste en die Mali tweeslaapkamerwoonstel vir 4 gaste. Elke woonstel het goed toegeruste kombuisgeriewe en ’n leefarea met ’n TV.
Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dipuo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 264 Kessel Street, Fairlands, Randburg, 2170, Gauteng
- Gaste dink Fairlands Luxury Apartments het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 264 Kessel Street, Fairlands, Randburg, 2170, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang