Fairlight Beach House
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Margaret Bacon Avenue, cnr South Beach Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 220 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Fairlight is uitstekend geleë en bied luukse verblyf en asemrowende see-uitsigte aan KwaZulu-Natal se noordkus. Dis die ideale oornagplek vir gaste onderweg na die Drakensberge, die St Lucia-vleilande en uitstekende Groot Vyf-wildreservate. Fairlight bied aan die mees gesoute sakereisiger of vakansieganger die nodige gerief in 'n uitsonderlike omgewing.
Dié huis het 8 stylvolle en gesofistikeerde slaapkamers met en suite-badkamers. Standaardkamers het elkeen 'n en suite-stort, en die luukse kamers het volledige en suite-badkamers. Alle kamers bied toegang tot 'n houtdek en 6 kamers het pragtige see-uitsigte, terwyl 3 gedeeltelike see-uitsigte het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n TV met sekere kanale en 'n haardroër.
Stap oor die pad en swem in die see, of ontspan langs die swembad. Raak aan die slaap met golwe wat teen die rotse breek en ontwaak met 'n Afrika-sonsopkoms. Fairlight Beach House bied ruim en gemaklike selfsorg-opsies vir die perfekte gesinswegbreek.
Geniet 'n legendariese ontbyt wat op die swembaddek bedien word met 'n uitsig oor die swembad en see. Miskien is jy selfs gelukkig genoeg om 'n paar dolfyne en walvisse in die golwe te sien speel.
Fairlight is in Umdloti geleë en word deur gholfbane omring. Ry perd en neem deel aan lekker doendinge op die strand. Daar is 'n winkelsentrum en kasino net 10 minute se ry hiervandaan en Durban is net 20 minute vanaf Fairlight. uShaka Marine World is 25 minute se ry hiervandaan. uShaka spog met 'n waterpark, dolfynvertonings, restaurante en 'n uitsonderlike akwarium.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Colin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 1 Margaret Bacon Avenue, cnr South Beach Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Fairlight Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Margaret Bacon Avenue, cnr South Beach Road, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang